Director of Administration & Operations
Pro-Match Recruitment
Gauteng, South AfricaOn-siteFull-timeR350 000–R520 000 p/a
Pro-Match Recruitment soek ’n ervare bestuurder vir Finansiële en Kantoorbestuur in Gauteng. Die rol behels die daaglikse finansiële en administratiewe funksionering van die instansie, asook die opstel van begrotings in samewerking met die direksie. Verwagte vereistes sluit ’n sterk finansiële agtergrond, kennis van POPIA/NPO-wetgewing en ervaring met Sage in. Uitsonderlike kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels is noodsaaklik. J-18808-Ljbffr