Krugersdorp
Terra Aqua Group of companies
Krugersdorp, Mogale CityOn-siteFull-time
Terra Aqua Boerdery is die moedermaatskappy van 'n landbougroep wat uit verskeie entiteite bestaan en hoofsaaklik in die boerderybedryf bedrywig is. Die maatskappy verbou 'n verskeidenheid gewasse, waaronder mielies, sojabone, kleinwitbone en aartappels, en lewer sodoende 'n waardevolle bydrae tot die plaaslike voedselvoorsiening en die groei van die landbousektor. Die boerdery is strategies langs die N14 naby Carletonville geleë, wat doeltreffende logistiek en bedrywighede ondersteun. Die hoof…